1. Laat die ribfilette toe om kamertemperatuur te bereik.Biefstuk en sjerrie
Ingredients
Instructions
2. Braai die sampioene in die botter en olyfolie in ’n swaarboompan oor medium tot hoë hitte. Voeg die knoffel by en gooi sout en peper na smaak by. Hou eenkant in die pan.
3. Verhit ’n geriffelde pan tot rokend warm. Borsel elke ribfilet met olyfolie en gooi sout en peper na smaak oor aan albei kante. Skroeibraai vir 2 minute aan elke kant.
4. Verwyder die ribfilette uit die pan en plaas op ’n warm bord om te rus terwyl jy die sous maak.
5. Ontglans die vuurwarm, geriffelde pan met die Sedgwick’s Original Old Brown. Plaas die sampioene met hul sap in die pan en gooi die sjerrie daaroor. Voeg die room, sojasous en ’n bietjie swart peper by.
6. Bedien die warm ribfilette met die sampioensous.