kategorieë: VelsorgSkoonheid

Sê totsiens vir droë en gedehidreerde vel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ons stel ’n onmiddellike vogoplossing van African Extracts-rooibosvelsorg bekend. Dis die nuwe Advantage Moisture Boost Day Cream SPF15, Night Cream en Filler Serum.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die Advantage-reeks is spesifiek geformuleer vir Suid-Afrikaanse toestande en ons uiteenlopende velsoorte, en bevat 2% hialuronsuur, bio-aktiewe rooibosantioksidante en seramiede om vog te verhoog, die vel se natuurlike versperring te versterk om vogverlies te minimaliseer, en dit verbeter sellulêre herstelstelsels om die oorsprong van droë velirritasie te teiken.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

IN DIE OGGEND:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wend ’n velopplompende Filler Serum aan gevolg deur die Advantage Day Cream met SPF15 om voortydige veroudering van die vel te voorkom, wat deur sonblootstelling veroorsaak word.

IN DIE AAND:

Begin met ’n laag Filler Serum en volg dit op met Advantage Night Cream vir intensiewe bevogtiging en maksimum aandvelvernuwing gedurende slaaptyd.

Dis so doeltreffend dat dit klinies bewese is, so sagkens dat dit selfs vir sensitiewe velle geskik is en dis dermatologies goedgekeur. Dit word ook deur Beauty Without Cruelty onderskryf en is vir veganiste geskik.

KLINIES BEWESE RESULTATE

• Onmiddellike vogopkikkering • 24-uur bevogtiging • Verbeterde velversperringsfunksie

Kry joune vandag – Advantage Day Cream SPF15 (R214), Night Cream (R214) en Filler Serum (R280) vanaf Dis-Chem, Clicks, uitgesoekte supermarkte en Takealot.

Lees ook: Verbloem só fyn plooie

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Kry katte en honde ook Alzheimersiekte?

Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…

10 hours Gelede

Hoe om die kleredragreëls op uitnodigings te verstaan

Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…

10 hours Gelede

Is jou kleinding se sintuie oor- of ondersensitief?

Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…

10 hours Gelede

Waatlemoen-pizza met gebraaide feta

Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!

10 hours Gelede

Bessiejellies

Genoeg vir 6 Bestanddele   625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…

11 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Len Muller oor sy passie vir musiek en sy gesin

Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…

12 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.