sport24 berig dat Burger ’n sist langs sy rugmurg gehad het waarna hy in die hospitaal opgeneem moes word vir behandeling. Hy het egter lewensgevaarlike meningitis ontwikkel en moes na die intensiewe sorgeenheid verplaas word. Nadat hy vir sy lewe geveg het, het hy teruggekeur na die rugbyveld as Springbok.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Daar was ook ander wenners in verskeie kategorieë, insluitend Laureus World Sportsman of the Year: Novak Djokovic en Laureus World Sportswoman of the Year: Genzebe Dibaba.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Lees ons onderhoud met Schalk en sy vrou Michele wat in die Desember 2012-uitgawe van rooi rose verksyn het HIER.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.