Foto: pexels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Op Saterdag, 19 Mei 2018, word ’n Mars vir Vaderskap in die Pretoriase Botaniese Tuine as deel van ’n Parkrun-geleentheid gehou. Dit is deel van die SAVF se aktiwiteite rondom Gesinsdag wat op 15 Mei plaasgevind het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Deelnemers sal saamloop om die belangrikheid van positief betrokke pa’s te beklemtoon.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Enigeen wat wil saamloop, kan die SAVF teen 07h45 binne die ingang na die Tuine ontmoet. Gratis registrasie by www.parkrun.co.za is nodig om te kan deelneem.
Vir meer inligting, skakel Erna Rheeder, erheeder@savf.co.za of 084 383 9417.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Pa-wees: Is jy mans genoeg?
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.