Satay-garnaal-en-pynappel-sosaties deur Vickie de Beer
Satay-garnaal-en-pynappel-sosaties
Serves: 4
Cooking Time:
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Satay-sous
- 150 g (½ k) grondboontjiebotter
- 30 ml (2 e) soetrissiesous
- 15 ml (1 e) sojasous
- 15 ml (1 e) lemmetjiesap
- 1 knoffelhuisie, fyngekap
- Sosaties
- 12 garnale, skoongemaak
- 1 pynappel, geskil en in agt skywe gesny
- 2 suurlemoene, in kwarte gesny
- 45 ml (3 e) botter, gesmelt
Instructions
- Meng al die bestanddele tot goed deurgemeng.
- Ryg 3 garnale, 2 pynappel- en 2 suurlemoenskywe op 4 sosatiestokkies.
- Braai vir 12-15 min. oor warm kole. Smeer die botter oor en draai die sosaties gereeld sodat hulle eweredig braai. Sit met die satay-sous voor.
Anelle Tewson
Lees Meer
Die lekkerste botterbroodjies (skons)
21/01/2025
5 vinnige visresepte vir aandete
20/01/2025