kategorieë: Ontspanning

Sara se Geheim keer terug in April 2018

Hooffoto verskaf deur kykNET.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Sara se Geheim is ’n oorspronklike dramareeks deur kykNET wat in en om Athlone en Durbanville in die Kaap afspeel. Sara Abrahams (June van Merch), wat swaar dra aan ’n geheim wat sy 35 jaar gelede moes vertel om haar oudste seun (Johan, oftewel Johnny, vertolk deur Dawid Minnaar) se lewe te red, is die persoon wat die Cloetes, Kiewietse en die Vermeulens saambind.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Sara bewaar nie net haar eie geheim nie, maar ook dié van haar kinders …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees hier om meer uit te vind oor die vorige seisoen soos June van Merch en Lee-Ann van Rooi dit ervaar het

Lees ook ons onderhoud met June van Merch

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Indien jy iets gemis het van Seisoen 1, klik hier

Seisoen 2: Volg die volledige reeks op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) Saterdae om 20:00 en bly op die hoogte deur kykNET se webblad te besoek.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.