'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ek gebruik graag Tresemmé se Heat Defense Spray; ’n moet om jou hare te beskerm teen warm stileer-instrumente soos haarysters en krultange. ’n Ander gunsteling is Revlon Flex Hairspray; dit gee volume en laat die hare mooi blink. Dit kam ook weer maklik uit, ideaal vir ons haarstiliste wat dikwels meer as een haarstyl moet skep vir een model. Batiste Dry Shampoo vervris jou hare tussen wasse en is perfek om te gebruik om plat hare volume te gee voor jy jou hare stileer. Gliss Schwarzkopf Hair Repair laat droë, dowwe hare mooi blink en is fantasties vir droë, gekrulde hare.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Flex-haarsproei is verseker een van my gunstelinge; dit ruik fantasties en gee ’n goeie “hold”. Tressemmé Dry Shampoo hou nie net die hare lekker vars nie, maar gee ook lekker volume.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Enige hitte-beskermingsproduk; Tresemmé se Heat Defense Spray is baie lekker. Batiste Dry Shampoo is ’n moet as jy ’n slegte haardag het. Revlon Flex Pump Action haarsproei is ook heerlik; dit laat geen produk in jou hare agter nadat jy dit aangespuit het nie en kam maklik uit.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.