'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Die Suid-Afrikaanse Oudhede, Kuns en Ontwerp-vereniging (SAADA) het onlangs die datums van hul jaarlikse ekspo bekendgemaak!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dié jaar kan kuns fanatici uitsien na SAADA-geleenthede in Johannesburg, met ’n soortgelyke byeenkoms wat in 2017 in Kaapstad gaan plaasvind.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Datums vir dié onderskeie ekspo’s is soos volg:
Waar: Die Wanderer’s Klub in Illovo
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Wanneer: 28 – 30 Oktober 2016
Tyd: 10:00 – 18:00
Waar: The Lookout, V&A Waterfront
Wanneer: 17 – 19 Februarie 2017
Tyd:
Vrydag – 10:00 tot 20:00
Saterdag – 10:00 tot 19:00
Sondag – 10:00 tot 17:00
Besprekings kan op die SAADA-webtuiste gedoen word.
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Hierdie webwerf gebruik koekies.