Die toekennings is gister (Woensdag, 28 September) by Google se hoofkantore in Kalifornië gehou. Kiara het tussen 15 ander internasionale deelnemers uitgestaan en ’n beurs van $50 000 gewen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kiara se innovering is geïnspireer deur die verskriklike droogte wat Suid-Afrika aangegryp het – die ergste sedert 1982. Die idee behels die gebruik van lemoenskille om absorberende materiaal te skep wat water in die grond behou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kiara hoop dat, omdat haar uitvinding ’n goedkoper en meer omgewingsvriendelike alternatief tot nie-bioafbreekbare super-absorberende polimere bied, dit boere kan help om geld en gewasse te bespaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }*Die Google Science Fair is ’n internasionale aanlynkompetisie vir wetenskap en tegnologie wat deur individue en groepe tussen die ouderdomm van 13 en 18 ingeskryf kan word.
Bron: SAPeople
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.