kategorieë: TrendsMode

SA-modeweek Winter 2017

SA-modeweek Winter 2017 is vanjaar deur Woolworths geborg en by die The Park, House of Events on 7 in Hyde Park gehou. Daar was skemerkelkie-roomysies en Aero Bubble om tussen vertonings aan te knibbel. Hier is ons gunstelingmodes van die week:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die rooi tweeling van Keys Fashion

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die sterrestelsel-materiaal van Coleen Eitzen

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Sagte moue van Non European

Die voering van Africa Style Story

Die patroon wat lap op jou vel maak van Atelier Dajee

Die moderne leerbaadjie van Erre

Ongewone some van Heart & Heritage

Die perfekte mengsel van patroon & kleur van Yada Exclusive Designs

Die hoed van Sungoddess

Die voëltjies van Somerset Jane

Die borslap van Sober

Teenoorgestelde sakke van Siyathokoza

Die apies van Sheila madge Designs

Die 80’s-voorkoms van Mieke

Wit afwerking van Manthso by Palesa

Die pers-en-rooi baadjie van Judith Atelier

Die ‘flapper’ rokkie van JJ Schoeman

Die swart-en-wit patrone van Greeg Kyle

Die aandrok van Gert Johan Coetzee

Die asimmetriese jas van Etsa

Die nuwe manier om jou serp te dra van Kottin & Twille

Die nagemaakte pels van Clive Rundle

Vir meer besonderhede oor die modes besoek safashionweek.co.za en hou hulle dop vir die volgende reeks vertonings in 2017.

Save

Save

Save

Save

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson
Tags: modemodeweek

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.