Saamgestel deur Anélle Tewson. Foto’s deur Eunice Driver, Eunice Driver Photography.
Mode-ontwerpers van regoor die land werk al maande lank om reg te maak vir die onthulling van hul nuutste skeppings by die Suid-Afrikaanse modeweek 2018.
Hierdie maand was die SA-modeweek by die Protea Court Rooftop, Sandton City.
Hier is ons gunstelinge:
springlentebuy localplaasliksuid-afrikadesignernewsmodesummerontwerperfashion weekmodeweeklocaltrendsomerSouth Africa