Dié reeks armbande, genaamd Thandi, sal deel vorm van die “South Africa, the art of a Nation”-uitstalling wat van 26 Oktober 2016 tot en met 26 Februarie 2017 te sien sal wees. Dié uitstalling fokus daarop op ingevoerde objekte vanuit Suid-Afrika ten toon te stel, om sodoende ons land se ryk geskiedenis te illustreer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }So ook sal dié uitstalling die eerste van sy soort wees wat ’n diverse verskeidenheid objekte, vanuit verskillende tydperke, tegelykertyd uitstal
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die Thandi-armbande wat met dié geleentheid te sien sal wees, is van geborduurde, swart suède-leer gemaak. Daar sal altesaam vyf armbande uitgestal word wat elk met ’n unieke, tradisionele Ndebele-patroon versier is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Elk van dié patrone het ’n unieke boodskap wat eie aan die Ndebele-kultuur is. Watter een is jou gunsteling?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.