SA kunstenaars kom bymekaar om Johnny Clegg te eer saamgestel deur Cornelia Postma. Hooffoto: Real Concerts.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Verskeie kunstenaars soos Karen Zoid, Bobby Van Jaarsveld, Juanita Du Plessis, David Kramer, Roddy Quin en nog vele het deelgeneem om hierdie hartroerende treffer te maak. Op 5 Desember 2018 was hierdie liedjie vir die eerste keer vir Johnny Clegg gewys by ’n private geleentheid saam met familie en lewenslange aanhangers by die Ellerman House in Bantry Bay, Kaapstad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Foto: Anelia Loubser
Johnny Clegg was diep geraak hierdeur en het gesê: “Ek is sprakeloos, baie dankie. Hierdie is ’n wonderlike oomblik vir my – dat so baie van my gelyke hierdie treffer erken en die boodskap oordra.”
By dieselfde geleentheid is die Friends of Johnny Clegg bekendgestel. Dis ’n liefdadigheidsorganisasie wat jong kinders in Suid Afrika help leer lees en skryf. Elke keer as die treffer afgelaai word, sal die winste daarvan aan die organisasie geskenk word. Klik hier vir meer inligting: Friends of Johnny Clegg
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Kyk hier na die video
Friends of Johnny Clegg-kunstenaars wat in hierdie lied verskyn: Abigail Kubeka, Andre Venter, Andy Mac, Anna Davel, Ard Matthews, Arno Carstens, Bobby van Jaarsveld, Corlea Botha, Craig Hinds, Craig Lucas, Dan Patlansky, Dave Matthews, David Kramer, Dorothy Masuka, Elvis Blue, Emo Adams, Francois van Coke, Franja du Plessis, Gloria Bosman, Jack Parow, Jason Hartman, Jesse Clegg , Jimmy Nevis, Juanita du Plessis, Judith Sephuma, Kahn Morbee, Karen Zoid, Karlien van Jaarsveld, Kurt Darren, Laudo Liebenberg, Lira, Majozi, Mike Rutherford, Paige Mac, Patricia Lewis, Peter Gabriel, Ross Learmonth, Somizi, Stompie Manana, Thandeka Campher, Thembeka Mnguni, Tresor, Vicky Sampson, Victor Masondo, Vusi Mahlasela, Yati Khumalo, Zolani Mahola.
Orkes: Darren Petersen, Henry Steel, Kyle Petersen, Schalk van der Merwe, Theo Crous, Richard Brokensha & the RMB Starlight Classics Orchestra.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.