kategorieë: Ons menseBekendes

Rug Teen Rug Musiek stel Muller Brandt se nuwe liedjie bekend

Rug Teen Rug Musiek, die eerste platform wat onafhanklike Afrikaanse kunstenaars verteenwoordig in vennootskap met ontbytSAKE op kykNET,  is trots om die nuutste enkelsnit van die talentvolle kunstenaar, Muller Brandt, ‘Esmari’ bekend te stel .

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die liedjie is nou op alle groot digitale musiekplatforms beskikbaar.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Muller is bekend vir sy passievolle optredes by die BitterLekker-vertonings, wat al by verskeie feeste gehou is en hy bring ‘n vars, outentieke klank na Afrikaanse musiek.

Hierdie nuwe enkelsnit beloof om aanklank te vind by sy aanhangers, asook enige ander Afrikaanse musiekliefhebbers.

Louis McLaren, Hoof Vervaardiger van ontbytSAKE sê: “Ons is ongelooflik trots om Muller Brandt te ondersteun in hierdie nuwe hoofstuk as kunstenaar.  Dié liedjie weerspieël alles waarvoor RugTeenRug Musiek staan ​​– outentieke Afrikaanse musiek van hoë gehalte wat met die hart en siel van ons luisteraars praat.”

Lees ook: 10 redes waarom jy die Julie-uitgawe van rooi rose móét lees!

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die mooimaakprogram ‘Stralend’ se Fafa de Klerk

Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…

27 mins Gelede

Mexikaanse eiers

Mexikaanse eiers   Genoeg vir 4.   Bestanddele   30 ml (2 e) avokado-olie +…

40 mins Gelede

Nektarientert

Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense.   Bestanddele   Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…

22 hours Gelede

Die sosiale media-ster Ruben Lambrechts gesels oor sy kaalvoet-plaaslewe en vreemde versoeke

Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf.      Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…

1 day Gelede

AVBOB-lede gaan hul deel van R13,1 miljard in kontantvoordele ontvang

Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…

1 day Gelede

Makliker met moeilike tieners: 20 wenke vir beter verhoudings

Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.