Ruda Landman gesels oor Carte Blanche, ouerskap, en moeilike skoonma’s deur Ilse Salzwedel, vervaardig deur Hannelie Diedericks.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ruda Landman gesels met Ilse Salzwedel oor haar loopbaan – die hoogtepunte en die lesse wat sy geleer het – haar persoonlike lewe, en sy help vir Ilse met ’n paar kwelvrae …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Prop ’n paar oorfone in, skink ’n koppie tee, en luister saam – klik op die pienk speelknoppie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Het jy geweet? Ons het nog heerlike gesprekke waarna jy kan luister – en dis GRATIS! Klik hier.
In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!
Daar word elke Donderdagoggend om 09h00 ’n nuwe episode vrygestel.
Klik hier om daarna te luister
Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Joubert gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.
Daar word elke tweede Woensdagoggend om 09h00 ’n nuwe episode vrygestel.
Klik hier om daarna te luister.
In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.
Daar word elke Dinsdagoggend om 09h00 ’n nuwe episode vrygestel.
Klik hier om daarna te luister.
#rrWenk: Onthou, jy kan ook met oorfone luister.
Vir meer inligting e-pos rrradio@caxton.co.za
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.