• As jy rugpyn sonder enige swelling het, drink vir pynverligting ’n oor-die-toonbank pynpil met asetaminofeen as aktiewe bestanddeel.
• As jy rugpyn het mét swelling, inflammasie of ’n warm, rooi plek oor die seer gedeelte, drink ’n anti-inflammatoriese pynpil soos aspirien of ibuprofen.
• As jou pyn nie binne twee weke vanself opklaar nie, laat ’n dokter daarna kyk.
LEES OOK: Lysie vir jou noodhulpkas