Tussen Ons Seisoen 2 Episode 5: Hoe ‘n ma haar dogter kan help om gelukkig in haar lyf te wees met dr. Melodie de Jager
05/11/2019
Ons wil graag hê ons dogters moet gelukkig wees, maar ons eie onsekerhede en druk van die samelewing maak dit vir hulle moeilik om 'n gesonde selfbeeld en liggaamsbeeld te ontwikkel. Dr. Melodie de Jager gee perspektief en praktiese wenke vir ma's met dogters van enige ouderdom.
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Meer info