Tussen Ons S1 E16: Skep meer intimiteit in jou verhouding
01/10/2019
Delene verduidelik hoe faktore soos erotiese intelligensie, samelewingsverwagtings, selfkennis, en gemaklikheid in jou lyf die vlak van intimiteit in jou liefdesverhouding kan beïnvloed.
Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.
Meer info