#rrKitskuier met Jan Bloukaas Deur Bea Lingenfelder en Corné Greeff. Hooffoto: Corné Greeff.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die onbeplande gewildheid van sy debuutliedjie “Kaas elke dag” het Jean in sy matriekjaar laat besef dat musiekmaak sy eerste keuse vir die toekoms is. Van daar het sy loopbaan vlamgevat en vandag het hy reeds saam met talle bekende kunstenaars opgetree.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Maar soos enige jong man hou Jean van sport, oefen en sosiale aktiwiteite. Omdat musiek so baie van sy tyd in beslag neem, probeer hy by ’n vinnige en doeltreffende oefenprogram hou.
Ons gesels in hierdie video oor sy rolmodelle, waar die naam Jan Bloukaas vandaan kom en deel ’n voorsmakie van ’n nuwe liedjie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Musiek met vergunning van Jan Bloukaas
Hou ook gerus ons sosiale media dop vir deel twee: Ons hoor onder meer wat is Jean se grootste flateroomblik, en blinddoek hom om sy ware kaaskennis te toets!
Kyk ook ons #rrKitskuier met Loki Rothman
Lees ook: Ontmoet Almero Welgemoed
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.