kategorieë: Ons menseBekendes

#rrkitskuier met Alex Kotzé: Deel 2

Deur Corné Greeff en Bea Lingenfelder. Hooffoto: Corné Greeff

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vir party mense kom “die perfekte selfie” makliker as vir ander. Deur na Alex se sosiale media en modelwerk te kyk, is dit duidelik dat hy ’n bobaas voor die kamera is. Volgens hom is die belangrikste element van ’n selfie die beligting. Kies ’n posisie waarin jy selfversekerd voel,  draai jou kop effens skuins en laat sak jou skouers sodat jy gemaklik voorkom.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Lees ook: Agter die skerms: “Lyk goed op foto’s”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

As dit by sy gesondheid kom, volg Alex ’n streng diëet en oefenroetine. Hy glo die geheim lê in hoe effektief jy oefen eerder as hoe lank. Sy plaaswerk help hom dikwels om getrou in ’n oefenroetine te bly. Alkohol was een van die belangrikste goed wat hy uit sy leefstyl moes sny, omdat dit teen al die beginsels van ’n gesonde leefstyl werk. Hy glo egter ’n geleendheidsdrankie kan nie skade doen nie. In dieselfde asem beklemtoon hy hoe belangrik water is en hoe jy steeds na jou lyf moet luister – rus genoeg.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

Besoek die K2Twins se webblad om hul wenke en ervaringe dop te hou en raad te vra oor ’n gesonder leefstyl.

Deel
Gepubliseer deur
Bea Lingenfelder

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.