1 Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier of ’n silikoonmat uit. Wafels 1 Sif die meel, koeksoda, suiker en sout saam in ’n groot mengbak. Klits die eiers, botter en karringmelk by tot die beslag glad is. Laat vir 10 min. rus.Roomyshorinkies en wafels
Ingredients
Instructions
2 Klop die eierwitte tot stywepuntstadium en vou die helfte van die suiker in.
3 Klop weer tot stywe punte vorm en vou die oorblywende suiker in.
4 Vou die meel en botter versigtig in.
5 Smeer 45 ml (3 e) van die beslag in ’n sirkel (12 cm in deursnee) op die bakpapier en bak vir 3-4 min. of tot goudbruin.
6 Verwyder versigtig van die bakplaat en vou dit om die roomyshorinkie te vorm. Laat afkoel.
2 Spuit ’n voorverhitte wafelpan goed met kleefwerende kossproei en gooi 125 ml (½ k) beslag in die pan.
3 Braai vir 3-4 min. of tot goudbruin en bros.