kategorieë: VegetariesKosSomerkos

Roomspinasie met geroosterde okkerneute en ’n jogurt-en-kruie-sous

Roomspinasie met geroosterde okkerneute en ’n jogurt-en-kruie-sous inligting en foto verskaf deur KNORR. {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Roomspinasie met geroosterde okkerneute en ’n jogurt-en-kruie-sous

Bedien 4-6

Tyd: 40 minute

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Bestanddele

  • 1 ui, geskil en fyngekap
  • 2 knoffelhuisies, geskil en fyngekap
  • 400 g baba spinasie
  • 1 cup/250 ml room
  • 45ml Knorr Yoghurt and Herb-slaaisous
  • 100g okkerneute, gerooster
  • Ontpitte groen olywe, om te bedien
  • Sout en peper na smaak

Metode

  1. In ’n groot kastrol, sauté die ui tot deurskynend. Gooi die knoffel by en roer die mengsel met ’n houtlepel. Draai die hitte hoër en voeg die spinasie, twee handevol op ’n slag, by die uie en roer deurgans. Sodra die eerste spinasie verwelk, voeg die res van die spinasie by. Kook die spinasie vining teen ’n hoë hitte sodat dit nie watering word nie.
  2. Sodra al die spinasie gekook is, voeg die room en Knorr Garlic and Herb-slaaisous by. Roer deeglik deur en geur na smaak.
  3. Bedien met die geroosterde okkerneute en groen olywe oorgesprinkel.

Knorr-bobaaswenk

Maak jou eie hoendersosaties deur blokkies hoenderborsies, rooi soetrissieskyfies en lourierblare op sosatiestokkies te ryg. Braai of rooster in die oond en bedien bestryk met Knorr Garlic and Herb-slaaisous. Sit voor met ekstra sous na smaak.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

6 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

7 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

7 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

7 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

7 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.