Suig aan die ysies op ’n warm dag, maar wees versigtig – hulle het skop! Bessies, veral die wat donker is, is propvol antioksidante wat jou teen vrye radikale beskerm:
Suig aan die ysies op ’n warm dag, maar wees versigtig – hulle het skop! Bessies, veral die wat donker is, is propvol antioksidante wat jou teen vrye radikale beskerm:
Meng al die bestanddele en vries in prettige ysbakkies. Keer uit sodra dit gevries is en hou in die vrieskas tot net voor opdiening, want hulle smelt nogal vinnig.
Rooiwarm ysies
Serves: 30 ysies
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
Instructions