1942 rooi rose
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1942 Die eerste chemoterapie – mosterdgas vir limfoom
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }1943 Streptomisien, steeds ’n staatmaker-antibiotikum
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }1945 Eerste griepvaksien
1949 Eerste kontaklense
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }1952 Eerste pasaangeër
1953 Watson en Crick beskryf DNS
1954 Eerste nieroorplanting
1955 Poliovaksien
1957 Die Pil
1967 Eerste hartoorplanting – in óns land
1977 Eerste kogleêre inplanting vir dowes
1978 Eerste proefbuisbaba, Louise Brown
1979 Acyclovir, die eerste antivirusmiddel
1980 MRI word algemeen bekend gestel
1983 Vigs en MI formeel geïdentifiseer
±1985 Eerste mediese fondse in SA
1996 Die eerste gekloonde soogdier, Dolly
1998 Herceptien vir borskanker
1998 Lasik-oogchirurgie
2000 Robotchirurgie word algemene gebruik
2003 Kartering van die menslike genoom
2006 Eerste lewer geskep met stamsel-tegnologie
2010 Eerste biosintetiese korneas
2010 20 miljoen mense kry per jaar sintetiese ooglense
2014 Die eerste kunsnier gebou en ingeplant
2015 Dr. Watson bekend gestel
2017 Genetiese redigering om foute uit jou DNS te haal gaan vanjaar prakties uitvoerbaar raak
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.