Rooibostee-en-pomelo-ontbytpons deur Vickie de Beer, bygestaan deur Martjie Malan. Foto: Lindy Kriek
Rooibostee-en-pomelo-ontbytpons
Serves: 2,5 liter
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- • 500 ml warm rooibostee met 3-4 sakkies gemaak
- • 15 ml (1 e) heuning
- • 750 ml (1 bottel) vonkelwyn (ons het Durbanville Hills Sparkling Sauvignon Blanc gebruik)
- • 500 ml pomelosap
- • ’n handjie vol tiemietakkies
- • 1 pomelo in dun skywe gesny
- • 1 lemoen in dun skywe gesny
- • 1 suurlemoen in dun skywe gesny
- • ’n handvol ys
Instructions
1. Roer die heuning by die tee en laat afkoel.
2. Meng die tee en die res van die bestandele in ’n groot beker.
3. Gooi ’n hand vol ys by. Versier met die sitrusskywe en vars tiemie.
Catherine Schenck
Lees Meer
5 vinnige visresepte vir aandete
20/01/2025
Dadelkoek
16/01/2025