Vanjaar sien die sesde instelling van die jaarlikse Rooi tapyt Modeparade by die Bay Hotel in Kampsbaai op Saterdag, 17 September. Dié geleentheid is beslis een vir die boeke danksy die topklas, internasionale handelsmerke wat hul ontwerpe op die loopplank ten toon gaan stel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Besoekers kan uitsien na handelsmerke soos Devernois, Hackett London, Juicy Couture en Vilebrequin. So ook gaan die bekende Suid-Afrikaanse modehuise, Joanna Hedley, BeachCult, Jacques La Grange en the Hive by dié geleentheid te sien wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }So ook sal alle gaste ’n gratis Rotary International Relate-armband ontvang ter ondersteuning van die Endangered Wildlife-fonds.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kaartjies beloop R695 of R1000 vir VIP-toegang. Besoeker Quicket om jou kaartjie te koop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.