kategorieë: Ontspanning

rooi rose wen by die 2014 Caxton Awards

Op Vrydag 11 April 2014 is die tydskrifte in Caxton se stal met toekennings in verskeie afdelings toegeken. rooi rose het weggestap met 4 GOUE toekennings en 7 SILWER toekennings waarop ons uiters trots is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die afdelings waarin ons gewen het:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Beste in Skoonheid (Goud) – Suzanne Kotzé vir ‘ABC van teenveroudering’

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Beste in Dekor en Tuine (Goud) – Cornél Dunn vir ‘Planne met patrone’ en ‘Weelderig in wit’

Foto van die Jaar (Goud) – Jon Cottam vir ‘Fyntrap’

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Stilis van die Jaar (Goud) – Vickie de Beer, kosredakteur

Suzanne Kotzé, skoonheidsredakteur

Vickie de Beer, kosredakteur

Ons het Silwer ontvang vir:

Beste in Kos (Silwer) – Vickie de Beer vir “Maak die lekkerste roomys”

Beste Mode-artikel (Silwer) – Susra Matthee vir “Skaakmat!”

Beste in Skoonheid (Silwer) – Suzanne Kotzé vir ‘Jy kan glansryke haarstyle skep’

Beste Opskrif of Prikkel (Silwer) – Krisjan Fourie vir ‘Waar de joos is Tonteldoos?’

Skrywer van die Jaar (Silwer) – Ilze Salzwedel

Ontwerper van die Jaar (Silwer) – Linda Ehlers

Opkomende ster (Silwer) – Anelle Mostert, produksiehoof

Klik hier vir die volledige lys wenners van Caxton.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.