Op 15 Maart 2017 het die lieflike The Venue met sy asemrowende uitsig oor Sandton, Johannesburg ons gehuisves vir ’n aand vol vermaak, lekker kos en wyn én natuurlik ’n terugblik op 75 jaar van vrouwees.
Toe en nou: ons heel eerste voorblad, en 75 jaar later!
Kyk hier na foto’s van wie almal saam gekuier het:
Hierdie nostalgiese video vat ons op ’n reis na die verlede. Kyk hoe het rooi rose ontstaan:
22 Maart 2017 was dit Kaapstad se beurt. Kyk net hoe mooi het almal gelyk!
rooi rose sê dankie aan die volgende persone en borge
Johannesburg
Jenna Clifford (juwele & geskenke)
Malfy Gin (geskenke)
MatsiMela (geskenke)
Catrice (geskenke)
Corli Botha (verjaarsdagkoek & makrolletjies)
The Venue (venue)
Montpellier (wyn)
Flowerscapes (dekor)
Sorbet (naels & hare)
Bobbi Brown (grimering)
Southern Sun SS Katherine St (verblyf)
Kaapstad
Jenna Clifford (juwele & geskenke)
Malfy Gin (geskenke)
MatsiMela (geskenke)
Catrice (geskenke)
Food LAB (spyseniering)
Martjie Malan (verjaarsdagkoek)
Youngblood Arts and Culture Development (venue)
Montpellier (wyn)
De Wetshof Estate (vonkelwyn)
Goeters (dekor)
Las Paletas (roomys)
Bobbi Brown (grimering)
Stylebar (hare)
Southern Sun Cape Sun (verblyf)