kategorieë: Jou lewe

rooi rose stel aan!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Posisie: Digitale inhoudsvervaardiger vir rooi rose

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • Die opdatering en oorsig van aanlyn inhoud, wat weeklikse nuusbriewe en bykomende sosiale media-inhoud insluit
  • Bestuur en beplanning van digitale redaksionele inhoud
  • Dinkskrum en produksie van vars en relevante inhoud vir digitale lesers
  • Bestuur van sosiale-media-platforms
  • Verbetering van lesersyfers op die digitale platform
  • Skakeling met advertensiespan en skep van inhoud vir kliënte wanneer nodig
  • Bestuur van alle aanlyn kompetisies en kommersiële inhoud
  • Bewustheid van digitale neigings om die webwerf lewendig en interessant te hou
  • Kan gewilde inhoud bestuur en opdateer
  • Produksie van oorspronklike redaksionele inhoud en voer van onderhoude
  • Lewer van verslae en bestuur van alle video-inhoud.

Vereistes

  • ’n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, met ’n sterk belangstelling in die digitale sfeer, spesifiek sosiale media
  • 1 tot 2 jaar se skryfervaring vir ’n publikasie
  • Uitstekende Afrikaanse skryfvaardighede
  • Organisatoriese vaardighede
  • Proaktief en self-gedissiplineerd
  • In staat om onder spertyddruk te werk
  • Vertroud met digitale neigings en kan saam met die digitale redakteur werk om die digitale syfers te verbeter.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Stuur asseblief jou CV en dekbrief na jades@hsm.co.za

Sluitingsdatum: 31 Augustus 2022

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.