rooi rose Lesersdag 2018 in samwerking met Pasta Grande en Laborie. Foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die bekende sjef en Kokkedoor-wenner Mynhardt Joubert, werk deesdae uit die splinternuwe Cathedral Cellar Kitchen by die KWV in die Paarl, en bied ’n roosenblom-geïnspireerde dag saam met Laborie-wyne, Pasta Grandé, Wedgewood Nougat en Ludwig’s Roses aan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Sjef Mynhardt gaan ons wys hoe om met rose en eetbare blomme te kook en Persies gegeurde roos-en-spesery-mengsels te maak. Hy gaan ook heerlike geregte met Pasta Grandé kook en Wedgewood-nougat-geïnspireerde nageregte maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Anja Taschner, dogter van die bekende Ludwig Taschner van Ludwig’s Roses, gaan haar kundigheid deel oor onder meer die snoei van rose, en hoe om rose vir die toekoms te plant.
Nedine Blom, die vurige rooikop met die warm verhoogpersoonlikheid en fluweelstem is die seremoniemeester wat gaste ook op die klavier en met haar Blom-stories gaan vermaak.
Jy sal Laborie se wyne op die proef kan stel, en hulle gaan ook hul splinternuwe Laborie Rosé bekend stel. Drink ’n glasie heerlike Laborie-wyn en geniet ’n driegangmiddagete.
Daar is lieflike pryse te wen en elke gas kry ook ’n geskenksak.
Koste: R325 per persoon
Datum: Saterdag 6 Oktober, 09h30 vir 10h30
Plek KWV Cathedral Cellar, Kohlerstraat, Paarl
Bespreek by: bookings@mynhardt.co.za of kontak SD Naudé by 082 464 9662
Kontak Mynhardt by: www.mynhardt.co.za
Borge:
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.