rooi rose Kansa-tee 2018: Pretoria. Foto’s deur Hema Patel en Andrea Jackson
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
In Borskankermaand het rooi rose, KANSA en SPAR weer eens hande gevat en die 36ste KANSA-tee in Pretoria aangebied. Sowat 1 600 vroue het bymekaargekom en saamgekuier en op dié manier meer as R420 000 vir Kansa ingesamel.
Die seremoniemeester, Daniëlla van Heerden, het toegesien dat die verrigtinge vlot verloop, terwyl ons gassprekers, Marnus Broodryk en Simoné Nortmann, hul raad en persoonlike stories met die gaste gedeel het. Twee besonderse kunstenaars, Jay en Franja du Plessis, het die gaste vermaak en die dag ekstra spesiaal gemaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Die vele fasette van Daniëlla van Heerden
Ons gesels met Franja du Plessis
Simoné Nortmann: Hou dié talent dop
Hierdie byeenkoms sou nie so ’n reuse-sukses gewees het sonder die ondersteuning van al ons borge, gasvroue, gashere, helpers en ander rolspelers nie. Ons sê baie dankie aan elkeen van julle vir die rol wat julle in die sukses van hierdie dag gespeel het. Ons sien daarna uit om volgende jaar weer saam met julle te werk.
Loer hier na die foto’s van die:
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.