Hier is 4 patrone vir verskillende vetplantjies wat jy as speldekussings of as binneversiering kan gebruik.
Volg die patrone onder of klik hier om dit in PDF-formaat af te laai.
~
Hierdie fraai vetplantjies vereis geen verdere aandag nadat hulle "geplant" is nie. Maak kleintjies vir speldekussings of grotes as binneversiering. Foto: rooi roseHier is 4 patrone vir verskillende vetplantjies wat jy as speldekussings of as binneversiering kan gebruik.
Volg die patrone onder of klik hier om dit in PDF-formaat af te laai.