Nadia Beukes straal van geluk. Haar oë vonkel wanneer sy praat oor haar verloofde, David de Villiers, ’n sakeman van Pretoria, met wie sy in September trou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Uit die baie romantiese manier waarop Dave, soos sy hom noem, haar op 20 Januarie 2016 op ’n skivakansie in Frankryk en Oostenryk om haar hand gevra het, kan jy aflei hy is net so dol op sy aanstaande bruid.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Lees die volledige onderhoud in die nuwe Aug-rooi rose, vanaf Maandag 11 Julie 2016 op die rakke!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.