Nadia Beukes straal van geluk. Haar oë vonkel wanneer sy praat oor haar verloofde, David de Villiers, ’n sakeman van Pretoria, met wie sy in September trou.
Uit die baie romantiese manier waarop Dave, soos sy hom noem, haar op 20 Januarie 2016 op ’n skivakansie in Frankryk en Oostenryk om haar hand gevra het, kan jy aflei hy is net so dol op sy aanstaande bruid.
‘Ek is sy “cheer leader” en hy is honderd persent daar vir my. Ek sien uit daarna om die res van my lewe met hom te deel’
Lees die volledige onderhoud in die nuwe Aug-rooi rose, vanaf Maandag 11 Julie 2016 op die rakke!