1. Smelt die botter in ’n kastrol oor matige hitte. Roer die meel by en braai vir 1 min. tot ligbruin.Romerige chowder
Ingredients
Instructions
2. Gooi die aftreksel geleidelik by en roer deurentyd. Voeg die aartappels by en laat prut vir 15 min. tot sag. Roer deurentyd.
3. Voeg die suurroom, melk, suurlemoenskil, mieliepitte en hoender by en laat opkook.
Geur na smaak en roer die pietersielie deur.