Na die geboorte van haar eerste seun in 2017, het sy haar mediese studies voltooi en was sy aan MIV blootgestel terwyl sy een aand ‘n pasiënt in ‘n hospitaal tydens haar skof behandel het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }In ‘n Instagram-plasing vertel sy, “ek het op daardie stadium geborsvoed en moes op post-blootstelling profilakse gaan. Ek kan steeds al die vrae onthou (selfs as ‘n mediese student) wat deur my kop op daardie tydstip gegaan het.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Nou, swanger met haar derde kind, het sy by die #ForeverWena-veldtog aangesluit omdat sy as ‘n ma die belangrike verband tussen moeder- en kindergesondheid verstaan.
“Om jouself te beskerm is van die uiterste belang in moederskap. As jy enige MIV-verwante vrae het, kontak die ForeverWena WhatsApp-kletsbot hier! +27 84 952 6152. Want in die wêreld van moederskap is kennis werklik mag, en saam kan ons ‘n toekoms verseker waar elke kind in ‘n wêreld van gesondheid en moontlikheid gebore word.”
#ForeverWena is ‘n Suid-Afrikaanse beweging wat mense bemagtig om beheer oor hul seksuele gesondheid te neem. Dit moedig oop gesprekke aan wat beide feitelik en insiggewend is oor gesonde seksuele gedrag en keuses.
Dr. Linda-Gail Bekker, Professor in Geneeskunde en HUB van die Desmond Tutu Gesondheidsstigting voeg by: “As ‘n nasie moet ons die aanhoudend hoë voorkoms van MIV-infeksies aanspreek en #ForeverWena is beslis ‘n bemagtigende manier om dit te doen. Elke jong Suid-Afrikaner verdien toegang tot akkurate inligting en hulpbronne, sodat hulle ingeligte besluite en gesonder seksuele keuses kan maak – vir hulself, hul vennote, en hul gesamentlike toekoms.”
Lees ook: “Mamma, jy speel nooit saam met my nie!” Hoekom speeltyd so belangrik is
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.