Deur Suzanne Kotzé en Corné Greeff. Hooffoto: Leana Clunies-Ross. Video: Corné Greeff
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Alle ma’s se lewens verander drasties as hulle eers ’n “klein lyfie” het (soos Rolanda dit noem). Van ’n kort haarstyl wat min tyd verg vir ’n besige ma, tot lipvlek in plaas van lipstiffie (omdat dit nie afkom as sy haar dogterjie Charlotte soen nie), is maar net van die veranderinge wat Rolanda gemaak het sedert sy ma geword het. Haar beste skoonheidsraad vir klein Charlotte sal wees om elke dag sonskerm te dra en om nooit met grimering aan te gaan slaap nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Kyk hier na die video:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Rolanda se gunstelingprodukte:
Lees ook: Agter die skerms met Rolanda en haar gesin
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Hierdie webwerf gebruik koekies.