Deur Suzanne Kotzé en Corné Greeff. Hooffoto: Leana Clunies-Ross. Video: Corné Greeff
Alle ma’s se lewens verander drasties as hulle eers ’n “klein lyfie” het (soos Rolanda dit noem). Van ’n kort haarstyl wat min tyd verg vir ’n besige ma, tot lipvlek in plaas van lipstiffie (omdat dit nie afkom as sy haar dogterjie Charlotte soen nie), is maar net van die veranderinge wat Rolanda gemaak het sedert sy ma geword het. Haar beste skoonheidsraad vir klein Charlotte sal wees om elke dag sonskerm te dra en om nooit met grimering aan te gaan slaap nie.
Kyk hier na die video:
Rolanda se gunstelingprodukte:
Lees ook: Agter die skerms met Rolanda en haar gesin