Een van die grootste en bekendste Britse handelsname sal binnekort in Edgars beskibaar wees. River Island het ’n eksklusiewe kontrak met Edcon aangegaan en aan hulle alleenregte gegun om die gewilde naam aan te hou. Die eerste winkel sal later vanjaar, in Junie, in Rosebank, Johannesburg open en daar is ’n beplande Kaapse winkel vir Oktober 2015.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }River Island beskik oor egte Britse erfenis en is tans in 300 winkels regoor die wêreld beskikbaar. Dit bied ’n hoëklas koopervaring en is op die voorfront van elke nuwe trend. Klante van River Island word saamgesnoer deur hul liefde vir mode. Die opwindende modehuis ontwikkel gedurig om jonk van gees, prettig en opvallend te bly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Besoek hul webblad by: www.riverisland.com/
Facebook: www.facebook.com/riverisland
Twitter: twitter.com/riverisland
Pinterest: pinterest.com/riverisland/
Instagram: instagram.com/river_island
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.