Voorverhit die oond tot 200 °C. 1 Geur 4 prima riboogskywe met of sonder die ribbeen met sout en swartpeper. Braai 4 min. aan elke kant in ’n verhitte riffelpan oor hoë hitte. Pak op ’n bakplaat en rooster verder in die oond tot gaar na smaak - sowat 5-8 min. vir halfgaar/ pienk steak. English recipe Rib eye steak with Provencal cannelini beans Preheat the oven to 200 °C. 1 Season 4 prime rib eye steaks (with or without the rib bone) with salt and pepper. Fry 4 minutes on each side on a hot griddle pan over high heat. Place on a baking sheet and roast in the oven to cook to taste - about 5-8 minutes for undercooked / pink steak.Riboogskyf met Provensaalse cannelini-boontjies
Instructions
2 BOONTJIES: braai 125 g (½ pak) blokkies spek in 15 ml (1 e) verhitte olyfof avokado-olie oor hoë hitte tot bros. Haal uit die pan en hou eenkant.
3 Kap 1 stingel seldery, 1 groot ui, 3 klein preie, 3 klein wortels en braai in dieselfde pan met 5 ml (1 t) gekapte knoffel tot goudbruin. Gooi 60 ml (¼ k) witwyn by en laat wegkook. Voeg die spek by en meng 200 g (½ blik) kersietamaties en 1 x 400 g-blik cannelini-boontjies (met die sous) deur. Hou eenkant warm.
4 Maak ’n vinnige sampioensous deur 250 g (1 pakkie) gesnyde sampioene van jou keuse (soos knopie-, portobellini- of eksotiese sampioene) in 15 ml (1 e) verhitte olyfolie oor hoë hitte tot goudbruin te braai.
5 Gooi 45 ml (3 e) brandewyn of port by en laat wegkook. Voeg 125 ml (½ k) room by en laat kook tot verdik. Geur met sojasous na smaak, gemaalde swartpeper en neutmuskaat.
6 Indien jy jou sous dunner verkies, kan jy dit nou met ekstra room verdun.
7 Sny die riboog-steak in skywe en sit voor met die sampioensous en die Provensaalse boontjies waaroor basiliekruidblare gestrooi is.
2 Fry 125g (½ package) diced bacon in 15 ml (1 tablespoon) heated olive or avocado oil over high heat until crisp. Remove from the pan and set aside.
3 Chop 1 stalk celery, 1 large onion, 3 small leeks, 3 small carrots and fry in the same pan with 5 ml (1 t) chopped garlic until golden brown. Pour over 60 ml (¼ cup) white wine and let it boil away. Add the bacon and mix through 200 g (½ can) cherry tomatoes and 1 x 400g tin of cannelini beans (with sauce). Keep warm aside.
4 Prepare a quick mushroom sauce: Fry 250 g (1 package) sliced mushrooms of your choice (like button-, portobellini- or exotic mushrooms) in 15 ml (1 tablespoon) heated olive oil over high heat until golden brown.
5 Pour over 45 ml (3 tablespoons) brandy or port and let it boil away. Add 125 ml (½ cup) cream and cook until thickened. Season with soy sauce, ground black pepper and nutmeg to taste.
6 If you prefer a thinner sauce, you can dilute it with extra cream.
7 Cut the rib eye steak into slices and serve with the mushroom sauce, basil and Provencal beans.