Béarnaise-sous 1 Kook die asyn en speserye saam in ’n kastrol af tot 15 ml (1 e) oor is. Skep die speserye uit. Pangebraaide kersietamaties Aspersies Pomme Frites 1 Verhit die olie in ’n middelslagkastrol. Braai die frites vir 4-5 min. daarin, of tot hulle net begin sag word. Skep uit, laat afkoel. Pangeskroeide kersietamaties 1 Braai die tamaties in die matig verhitte olie in ’n middelslagpan.Riboog-steak met Béarnaise, Frites & aspersies
Ingredients
Instructions
2 Gooi die eiergele en asyn in ’n hittebestande bak wat knus oor ’n kastrol met warm water pas. Sit die kastrol op die stoof en klop die eiers oor die hitte tot lig en romerig. (Wees versigtig dat die onderkant van die bak nie te warm word nie, anders sal die eier skif.)
3 Voeg die botter blokkies gewys by, roer aanhoudend tot die sous dik en romerig word.
4 Meng die Marmite deur en geur na smaak. Hou warm tot benodig - maak net seker dat dit nie weer kook nie.
1 Kook die aspersies vir 4 min. in borrelende sout-water tot amper gaar. Dreineer en dompel dadelik in yswater.
2 Verhit olie in ’n pan en rooster die tamaties vir 2-3 min. daarin.
3 Gooi die gedreineerde aspersies by en braai vir nog 3-4 min.
4 Sit die rib-oog met frites, aspersieslaai en béarnaise-sous voor.
2 Dompel die frites net voor julle eet weer in die olie. Braai tot goudbruin en krakerig.
3 Dreineer op kombuispapier en geur met seesout.
2 Strooi die Maldon oor, want dit help om die skilletjies te laat oopbars.
3 Skud die pan af en toe om die tamaties alkant te laat braai. Haal af sodra dit begin skroei en oopbars. Sit warm voor.