Die Revlon ColorStay Satin Ink-reeks se langdraende formule is verbasend gemaklik, droog nie uit nie en bevat buigsame kleurtegnologie wat nie kraak of vervaag nie. Dis waterbestand en bedek die lippe in een stap vir tot 16 uur se gemaklike kleur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Slim, eksklusiewe toediener
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die sagte toediener met sy punt maak voorsiening vir presiese aanwending en egalige kleurverspreiding.
Buigsame formule
Buigsame kleurtegnologie laat die formule saam met die lippe beweeg, wat krake of skilfering voorkom.
Langdra en lewendige kleur
Die formule bevat ‘n gekonsentreerde pigment eksklusief tot Revlon wat tot 16 uur se kleur toelaat.
Een-stap kleur en gemak
Verryk met antioksidantryke swartbessie-saadolie wat verseker dat die formule gemaklik op die lippe voel.
Dis teen R199-95 aanlyn beskikbaar of by uitgesoekte apteke en winkels landwyd.
Lees ook: 20 Wenke vir #fotomooi-grimering
Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.