1 Sif die koekmeel en koeksoda saam in ’n groot mengbak en voeg die strooisuiker by. Klits die eiers, melk, rooibos en asyn saam in ’n ander bak. Maak ’n holte in die gesifte meel en voeg die eiermengsel geleidelik by die meel en klits tot ’n gladde beslag vorm. Laat die beslag vir minstens 10 min. rus.Reuse Rooibostee-plaatkoekies
Ingredients
Instructions
2 Smeer ’n braaipan met olie en verhit op die vuur of ’n gasbrander. Skep sowat ’n half koppie van die mengsel in die pan. Braai die plaatkoekie vir ±1 min. of tot borrels op die oppervlak vorm. Draai om en bak vir minstens nog 1 min. aan die ander kant. Herhaal met die res van die mengsel. Sit warm voor.