Dermatoloë skryf graag retinoïde voor om die vroeë tekens van ouderdom te verminder en om te keer. Die hoeveelheid retinoïde wat in voorgeskrewe produkte voorkom, kry jy nie in gewone oor-die-toonbank produkte nie. Maar, dit is ’n produk wat diegene met ’n sensitiewe vel kan irriteer en tot sonskade kan lei wanneer dit nie reg gebruik word nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Die sterkste retinoïde is nie noodwendig die beste vir jou nie. Kies eerder een wat jou vel sal kan hanteer en jy gereeld kan gebruik pleks van ’n sterk produk wat jou vel so irriteer dat jy dit net sporadies kan aanwend,” beveel die Amerikaanse dermatoloog, Dr. Jeffrey Dover.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Retinoïde is familie van Vitamien A en sluit verskillende tipes retinoïde in, soos retinol, retinal, retinoïde-suur, Retin-A en tretinoïn.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Onthou om altyd ’n goeie sonskerm aan te wend as jy retinoïde gebruik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Hierdie webwerf gebruik koekies.