1 Gebruik ’n menger met ’n deeghaak. Dreineer die vye, sit in die mengbak en meng dit met die suiker, sout, gis, kaneel, gemengde speserye, anys, gerasperde skil en broodmeel. Pasta Glanslaag Haselneut-en-lemoen-botter 100 g haselneute Verhit die oondrooster.Paasbolletjiering
Ingredients
Instructions
2 Meng die melk, botter en eier saam en gooi stadig by die meel terwyl die masjien aan is. Meng vir sowat 10 min. tot die deeg glad en elasties is.
3 Bedek die bak en laat die deeg vir 1 uur in die meng-bak rys tot dubbel die grootte.
4 Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit.
5 Knie die deeg vir 1 min. Rol 18 rolletjies uit en pak hulle in ’n sirkel op die bakplaat uit. Laat 1 cm tussen elke rolletjie oop.
6 Gooi met ’n skoon kombuisdoek toe en laat rus vir 30 min.
1 Meng die broodmeel, water en sonneblomolie tot glad.
2 Skep in ’n spuitsak en spuit ’n kruis op elke rolletjie.
3 Smeer met eierglaseersel en bak vir 15-20 min. tot goudkleurig en gaar.
1 Meng die suiker, water en speserye saam in ’n klein kastrol en kook vir 1 min.
2 Smeer die stroop oor die rolletjies sodra hulle uit die oond kom.
Genoeg vir 375 ml
100 g makadamianeute
2 lemoene, in kwarte gesny
1 Sit die lemoenkwarte op ’n bakplaat en sit reg onder die oondrooster. Rooster tot die bopunte begin skroei.
2 Haal uit en sit in ’n voedselverwerker.
3 Rooster die neute in ’n middelslagpan tot goudkleurig en voeg by die lemoene in die voedselverwerker.
4 Maak fyn tot ’n pasta vorm.