RESEP: Osso Bucco

Osso bucco

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele:

2 kg kalfsvleis

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

½ gewone meel

2 e olyfolie

2 (300 g) uie, fyngekap

2 knoffelhuisies, fyngedruk

½ k droë witwyn

700 g gebottelde passata

1 k beesvleisaftreksel

Gremolata

1 suurlemoen

¾ k  vars pietersielie, gekap

1 knoffelhuisie, fyngedruk

Metode: Skenkels

  1. Voorverhit oond tot 170 °C .
  2. Gooi meel oor kalfsvleis en skud oortollige meel af. Verhit olie in hittebestande skottel oor hoë hitte. Braai kalfsvleis in sarsies tot bruin. Verwyder uit pan.
  3. Braai uie in dieselfde skottel, roer oor matige hitte vir 5 minute of tot sag. Voeg knoffel en wyn by en bring tot kookpunt. Verlaag hitte en laat onbedek prut tot wyn met helfte verminder het.
  4. Gooi passata en beesvleisaftreksel by. Sit kalfsvleis terug in pan en meng met sousmengsel.
  5. Bring tot kookpunt, bedek met deksel of foelie en laat in oond vir 2 uur bak of tot vleis amper van been afval.

Metode:Gremolata

  1. Rasper suurlemoenskil fyn of in dun repies. Gooi saam met pietersielie en knoffel in bak.
  2. Skep gremolata oor osso buco en bedien.

Hooffoto: Aremediasyndication.com.au/magazinefeatures.co.za

Lees nog:

Hoender-en-sampioen-bredie met sagte kluitjies

Vinnige mikrogolfoond-beesvleisbredie

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.