Voorverhit die oond tot 180 ºC en berei ’n koekpan voor met ’n deursnit van 25 cm en ’n diepte van 6 cm.Reine de Seba
Ingredients
Instructions
~
’n Wonderlike koek wat met of sonder hande vol vars bessies ewe lekker saam met ’n dubbel-espresso of ’n beleë rooiwyn geëet kan word. Ek is nie baie lief vir soetgoed nie, maar hierdie amper bitter sjokolade-en-amandel-koek is onweerstaanbaar en gee my altyd heimwee na my groot mentor, Emmarentia Lochner. Resep deur Letitia Prinsloo. Foto Johan Wilke
Voorverhit die oond tot 180 ºC en berei ’n koekpan voor met ’n deursnit van 25 cm en ’n diepte van 6 cm.Reine de Seba
Ingredients
Instructions