Sinusse vir hooikoors en sinusse
Brein – as jy suf gekonsentreer is
Nek vir ’n seer nek
Skouers vir seer skouers
Oë vir moeë oë
Bors en longe vir asma
Esofagus/slukderm vir ’n seer keel
Hart vir moegheid
Lewer ná te veel drank en ryk kos
Maag en duodenum vir ongemak op die maag
Kolon vir hardlywigheid, winderigheid of diarree
Galblaas ná ’n te ryk ete
Laer pelvis vir menstruasiepyn
Heupsenuwee vir rugpyn
Pituïtêre klier as jy moeg, lusteloos en koulik is, of as jy ooraktief en warm is en sleg slaap
Pineale klier as jy sleg slaap
Timusklier as jy verkouerig voel