Reënboogslaai met Oosterse slaaisous deur Vickie de Beer. Bygestaan deur Gilionelle Kaba. Foto: Lee Schwagele
Slaaisous Gooi al die bestanddele in ’n glasflessie, skroef die deksel op en skud die sous tot dit goed gemeng is. Hou eenkant. Slaai Pak die verskillende groente en vrugte in hopies langs mekaar op ’n mooi opdienbord. Rangskik dit sodat jy verskillende teksture en kleure langs mekaar het. Sprinkel die slaaiblaartjies, slaaisous en sesamesaadjies net voor opdiening oor.Reënboogslaai met Oosterse slaaisous
Ingredients
Instructions