kategorieë: Leef gesondGesondheid

Redes hoekom jou neus maklik bloei

Redes hoekom jou neus maklik bloei deur Salomé Delport. Hooffoto: Unsplash

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Vraag

Hoekom bloei my neus so maklik?

Lees ook: Wat jy moet weet oor ystertekort

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Antwoord

Die hoofrede vir neusbloeding is ’n harde stamp, hoewel dit onwaarskynlik is as jou neus gereeld bloei. Kyk of enige van die volgende redes vir jou geld, gaan spreek jou dokter en maak werk daarvan:

  • chroniese sinusitis
  • neuskrappery
  • chemiese irritante wat jy inasem, soos gifstowwe of ammoniak
  • orgebruik van neusspuite
  • tekort aan vitamien C en/of K
  • te veel aspirien
  • hoë bloeddruk
  • te hoë dosis bloedverdunners vir hoë bloeddruk, soos warfarien en heparien
  • bloedingsiektes
  • lewer- of nieraantasting
  • leukemie
  • karsinoom in die slymvliese
  • gebruik van kokaïen

Lees ook: Drink water volgens die horlosie: Druk ons lysie uit

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

21 mins Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

18 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

19 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

23 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.